top of page

Die fyner details

Saterdag, 21 September 2024

Dublin Safaris, Louwna

Tyd: 15:30 vir 16:00

Kleredrag: Semi-formeel

Kleurskema: Enige sagte pastel-kleure

 

* Alle gaste word vriendelik versoek om asseblief by die riglyn van semi-formele

kleredrag te hou. Dus, geen denims, kortbroeke, plakkies, mini-rokkies ens.

Kontantkroeg beskikbaar

Kinders en metgeselle: Slegs per uitnodiging

* Kinders en metgeselle welkom slegs as die bruidspaar 'n direkte uitnodiging

aan die paartjie of aan die ouers/gesin gestuur het.

 

Daar sal Vrydag aand 'n bring-en-braai by die venue (Dublin Safaris) wees.

Alle gaste, insluitend dié wat by ander verblyf oornag, is welkom.

Bykosse sal voorsien word.

RSVP asseblief teen 1 Mei 2024

bottom of page